EK IS ALTYD

100

Eerlik | Lojaal | Netjies | Stiptelik | Positief

100

Nederig | Vriendelik | Hulpvaardig

100

Gehoorsaam | Lewenslustig | Hardwerkend

100

Verantwoordelik | Trots op my taal

Teenoor die Personeel

Toon ek respek; aanvaar ek gesag en gebruik ek keurige taal

Teenoor my mede-Loffies

Is ek ‘n goeie voorbeeld; hou ek my omgewing skoon; respekteer ek ander se eiendom; motiveer en ondersteun ek hulle; aanvaar ek die gesag van ons leiers en kan ek wen en verloor in goeie gees.