Ons bied die volgende sportsoorte aan:
- Atletiek
- Netbal
- Hokkie
- Landloop
- Krieket
- Rugby
- Tennis
- Swem
Atletiek het egter ‘n baie lae profiel in die groter Durban-area. Ons leerders presteer pragtig en ons het jaarliks leerders wat opgeneem word in die onderskeie verteenwoordigende spanne.