Grade 1 – 9
In grade 1 tot 9 word die UGO-leerareas soos deur die onderwysdepartement voorgeskryf aangebied:
- Taalgeletterdheid en Kommunikasie
- Wiskunde
- Natuur Wetenskappe
- Sosiale Wetenskappe
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- Lewensoriëntering
- Tegnologie
- Kuns en Kultuur

Grade 10 – 12
In grade 10 tot 12 word die volgende vak kombinasies aangebied:
Verpligte vakke – Afrikaans, Engels en Lewensorienteering – 1 keusevak uit elke kombinasie word toegelaat.
GRAAD 12 |
|||
| Kombinasie 1 | Kombinasie 2 | Kombinasie 3 | Kombinasie 4 |
| Wiskunde | Rekenaartoepassing | Toerisme | Gasvryheidstudies |
| Wisk geletterheid | Fisiese Wetenskap | Ingenieursgrafika | Besigheidstudies |
| Aardrykskunde | Rekeningkunde | Lewenswetenskappe | |
GRAAD 11 |

GRAAD 10 |