GRADE 1 tot 9
In grade 1 tot 9 word die UGO-leerareas soos deur die onderwysdepartement voorgeskryf aangebied nl.
- Taalgeletterdheid en kommunikasie
- Wiskunde
- Natuurwetenskappe
- Sosiale wetenskappe
- Ekonomiese en bestuurswetenskappe
- Lewensoriëntering
- Tegnologie
- Kuns en kultuur