U kan deel wees van hierdie pretdag op 3 maniere:

  1. Maak n Potjie
  2. Koop kaartjies vir n heerlike bord potjiekos teen R30 per bord en geniet die saamkuier.
  3. Borg Pryse / bestanddele vir n potjie.

Pryse word toegeken aan die beste 3 potjies. Een van die pryse is onder andere ‘n geskenkbewys vir een van die Woord in Aksie Kampe ter waarde van R800

Hoekom wil ons hierdie projek aanpak?

Ons gemeenskap in die skool het n groot behoefte aan alledaagse dinge. Op hierdie wyse kan ons fondse insamel en ‘n verskil maak.

Die kos kaartjies wat u koop sal genommer wees. Indien u nommer getrek word kan u pryse wen.

Print asb hierdie strokie en stuur dit en die kontant saam u kind na sy voogonderwyser.

Laai hierdie dokument af (PDF, 235KB)

No Comment

Comments are closed.