Die volgende Departementele vakature betaan vanaf 1 April 2019:
Fisiese Wetenskappe – Graad 10 – 12
Die volgende Beheerliggaam vakatures bestaan vanaf Januarie 2019:
Lewenswetenskappe – Graad 10 – 12
Engels Eerste Additionele Taal – Graad 8 – 12
Wiskunde – Graad 8 – 12
Navrae kan gerig word aan die skoolhoof by 082 773 3413
CV’s na gelofte@gelofte.co.za
No Comment