Geagte Ouer.
MySchool is een van die grootste fondsinsamelings programme in Suid Afrika en laat toe dat mens ʼn verskil maak deur net inkopies te doen. Elke keer as u die kaart by een van die deelnemende winkels gebruik, gaan ʼn persentasie van die aankope se waarde terug na die skool toe teen geen ekstra onkoste.
Help om u verskil in u skool te maak.
Kry u gratis kaart vandag.
www.myschool.co.za
Groete
M Martin
No Comment