Geagte Ouer

INFASERING VAN GRAAD 1 – 3, GRAAD 6 EN GRAAD 10 – 11 LEERDERS.

In ʼn mediaverklaring wat uitgereik is op 2 Julie 2020, het die onderwysdepartement besluit om net graad 6 en graad 11 op 6 Julie 2020 in te faseer.

Die res van die grade sal later in Julie ingefaseer word. Die infaseringsdatums van graad 1-3 en ook graad 10 sal later deur die onderwysdepartement bekend gemaak word. Ouers sal dadelik ingelig word sodra datums bevestig word.
Graad 7 en graad 12 se reëlings sal op die Whatsapp-groepe deurgegee word.

Groete

No Comment

Comments are closed.