Beheerliggaamposte
Medium van onderrig: AFRIKAANS
In ons strewe na ‘n waardegedrewe skool, word aansoeke ingewag vir dinamiese personeel om die vakatures hieronder gelys, te vul:
Pos 1:
Rekenaar Toepassingstegnologie Grade 10 – 12
Rekenaargeletterdheid Grade 8 – 9
Pos 2:
Engels Eerste Addisionele Taal Grade 10 – 12
Pos 3:
Engels Eerste Addisionele Taal Grade 8 – 9
Pos 4:
Afrikaans Huistaal Grade 8 – 10
Pos 5:
Wiskunde Grade 10 – 12
Pos 6:
Fisiese Wetenskappe Grade 10 – 12
Pos 7:
Sosiale Wetenskappe Grade 6 – 7
Wiskunde Grade 6 – 7
Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:
- Erkende 3 – 4 jaar kwalifikasies wat ‘n professionele onderwyskwalifikasie insluit.
- Registrasie by SACE as gekwalifiseerde onderwyser/es.
- Oor deeglike vakkennis beskik.
- Betrokke wees by buitemuurse aktiwiteite (Lys aktiwiteite)
Stuur ‘n volledige CV tesame met dekbrief en alle relevante dokumente aan cv@gelofte.co.za.
Let wel:
- ‘n Geldige polisie klaringsertifikaat moet op navraag getoon kan word.
- Kandidate moet bereid wees om addisionele vakke te onderrig.
- Alle kandidate moet beskikbaar wees om ‘n onderhoud by die skool by te woon.
- Indien geen korrespondensie teen 4 November 2019 vanaf die skool ontvang is nie, kan aansoekers aanvaar dat hulle onsuksesvol was.
- Die Beheerliggaam behou die reg voor om die bogenoemde vakatures nie te vul nie.
No Comment