Gr. 4 – 11 – Kwartaal 4 en die Toetsreeks
20 Oktober 2020 Die toetsreeks vir graad 4-11 leerders begin op 10 November 2020 en sal eindig op 26 November (vir graad 8-11) en 27 November (vir gr.4-7). Leerders sal nog steeds elke tweede dag, of soos aan die graad in ʼn rooster gegee is, skool moet bywoon. Leerders sal in die oggend die toets [...]
Read More