VIR AFRIKAANSSPREKENDE MATRIEKS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA 3 TOT 6 OKTOBER

Beste Matrikulant

Beeldskool bied ’n topgehalte opknappingskursus vanaf 3 Okt-6 Okt by Universiteit van Pretoria aan.

Die onderrigmedium is Afrikaans. Gr. 12’s sal goed afgerond word vir die eindeksamen waar werk hersien word. Gee Wiskunde en Fisiese wetenskappe ‘n finale booster voor die eindeksamen Alle Beeldskoolwinste word teruggeploeg in die Onderwys – BIO program.

Voltooi sommer dadelik die inskryfvorm en faks/e-pos dit aan ons/skryf elektronies in by www.duxedmedia.com

Ons sien daarna uit om jou by Beeldskool te verwelkom en jou doelwitte te help verwesenlik!

Beeldgroete

No Comment

Comments are closed.