Loffie Klerekas

 loffiekas@gmail.com

Anne-Marie Korb 076 103 0780tie

Verskaffers van nuwe:

  • Gelofte Skooldrag
  • Gelofte Sportdrag
  • Gelofte Skooltasse
  • Skoolskoene
  • Gelofte Pennesakkies
  • Gelofte Sportsakke

Maandag – Vrydag 07H00 – 14H30
(gedurende skooltermyn)

Penneblik

Vir meer inligting, kontak Magda Viljoen by Tel: 060 997 5332

  1. Geleë op skoolterrein
  2. Geen vervoer weg van skool.
  3. Ten volle geregistreer by drie verskillende instansies.
  4. Slegs sekere aantal kinders word toegelaat.
  5. Bestaan sedert 1993.
  6. 27 jaar ondervinding.
  7. Kinders word gehelp met tuiswerk.
  8. Word geleer om selfstandig te leer.
  9. Kan onmiddelik met betrokke onderwyser/s in verbinding tree i.v.m. tuiswerk probleme.
  10. Sekuriteit op skoolterrein.
  11. Afgebakende speelarea.
  12. Tuiswerk lokaal, projektor/ rekenaarlokaal, siekekamer en kombuis fasiliteite.
  13. Drie personeellede aan diens.
  14. Middagetes word verskaf vanaf 1 Februarie 2017.
  15. Twee rigting radio hou personeel in verbinding met mekaar.
  16. Nasorgsentrum sluit 17:30 namiddag